“Jy’s gross, gaan suig ‘n vleis kous.” – Eileen, 2017

“Jy kry kinda single, single, en dan single AS FUCK” – Denise, 2017 

“Ons kan nie kyk nie Ma, Denise lê teveel” – Leticia, 2017

“Die laaste halfuur sleep so stadig soos Sannie aan sewe sakke sout”  – Eileen, 2017