“Mag ek jou couscous fluff?” – Eileen 2020
“Hy was in die spesiale klas in die spesiale skool.” – Marco 2020
“So stiff, it went white” – Leroy, 2020
Ek drip, ek mors nie – Oom Marius 2019
Ek is single, ek kan search wat ek wil – Denise 2019
Ek kan nie meer kom nie – Jean 2019
Ja hou hom vas – Denise 2019
Sy lyk of sy St. 4 al uit die skool uit is – Nancy Siebrits 2019
Movies en meitnaai, soos Netflix and chill maar anders – Louis 2019
Ek is jou broer van dieselfde moer – Louis 2019